Eksodus 39:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die hele tent met alles wat daarby hoort na Moses toe gebring. Dit was die tent en die meubels, die hakies en die panele, die dwarslatte en die pale op hulle voetstukke.

Eksodus 39

Eksodus 39:30-34