Uiteindelik was al die werk aan die tabernakel klaar. Die Israeliete het alles presies net so gemaak soos die Here vir Moses beduie het.