Eksodus 38:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Besaleël-hulle het die waterbak en sy voetstuk uit koper gemaak. Die koper was afkomstig van die waterspieëls wat die vroue geskenk het wat by die ingang van die tabernakel gewerk het.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-12