Eksodus 38:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die drapale is deur die ringe aan die kant van die altaar gesteek. Die altaar self was hol van binne. Dit is uit geskaafde plank gemaak.

Eksodus 38

Eksodus 38:6-14