Eksodus 38:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hy het toe die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, elke kant twee en ’n halwe meter breed en die hoogte was een en ’n half meter.

2. Hy het horings aan die vier hoeke aangebring om ’n eenheid met die res te vorm. Hy het toe die altaar met koper oorgetrek.

Eksodus 38