Eksodus 39:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die priesters het hulle klere van blou, pers en bloedrooi materiaal gemaak. Hulle moes hierdie klere dra wanneer hulle by die heiligdom diens gedoen het. Hulle het dit presies net so gemaak soos die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 39

Eksodus 39:1-11