Eksodus 35:32-34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

32. Hy kan voorwerpe maak uit goud, silwer en koper.

33. Hy kan edelstene bewerk en dit monteer en ook houtsnywerk doen. Hy is in staat om enige kunswerk te maak.

34. God het vir hom en Oholiab, seun van Agisamak uit die Danstam, die vermoë gegee om ander op te lei.

Eksodus 35