Eksodus 34:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het sy gesig sien blink. Hy het daarom weer die doek oor sy kop gegooi totdat hy weer met die Here gaan praat het.

Eksodus 34

Eksodus 34:31-35