Eksodus 32:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag het Moses vir die volk wat oor was gesê: “Julle het verskriklik oortree. Ek sal egter weer opklim na die Here toe. Miskien kry ek dit reg dat Hy julle vergewe vir die sonde wat julle gedoen het.”

Eksodus 32

Eksodus 32:27-31