Eksodus 32:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe vir die Leviete gesê: “Julle het vandag julleself aan die Here toegewy. Julle het gedoen wat Hy gesê het, selfs al het dit beteken dat julle julle eie seuns en broers moes doodmaak. Die Here sal julle seën.”

Eksodus 32

Eksodus 32:26-35