Eksodus 32:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe vir hulle gesê: ‘Haal af julle goue oorringe en bring dit vir my.’ Ek het dit by hulle gevat en in die vuur gegooi en siedaar, hierdie kalf kom toe uit die vuur!”

Eksodus 32

Eksodus 32:15-26