Eksodus 32:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het vir my kom sê: ‘Maak vir ons ’n god wat ons kan lei. Ons weet nie wat geword het van hierdie Moses wat ons uit Egipte gelei het nie.’

Eksodus 32

Eksodus 32:19-24