Eksodus 29:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sewe dae lank moet jy elke dag ’n versoeningsoffer op die altaar bring. Die altaar sal dan uitsluitlik aan God gewy wees. Enigeen wat daaraan raak, sal vir God afgesonder wees.

Eksodus 29

Eksodus 29:28-38