Eksodus 29:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet elke dag ’n jong bul as sonde-offer bring met die oog op versoening. Bring ook ’n offer om die altaar te reinig. Gooi olie daaroor uit om dit aan die Here te wy.

Eksodus 29

Eksodus 29:33-43