Eksodus 29:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vat dan van die bloed by die altaar en meng dit met die olie waarmee jy Aäron en sy seuns bevestig het. Sprinkel daarvan oor hulle en hulle klere. Dit wys dat hulle en hulle klere vir die Here afgesonder is.

Eksodus 29

Eksodus 29:17-24