Slag die ram en vang sy bloed op. Smeer van sy bloed aan die regteroorlel van Aäron en sy seuns en ook aan hulle regterduime en regtergroottone. Sprinkel die bloed wat oor is teen die kant van die altaar.