Eksodus 28:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Aäron se mantel moet van fyn linne gemaak word. Die tulband op sy kop moet ook van fyn linne gemaak word. Jy moet ook vir hom ’n gordel van geborduurde materiaal maak.

Eksodus 28

Eksodus 28:29-43