Eksodus 28:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aäron sal dit op sy voorkop dra as teken dat hy medeskuldig is aan die oortredings wat Israel oor die offers begaan. Hy moet dit deurentyd dra sodat die Here goedgesind teenoor sy volk kan bly.

Eksodus 28

Eksodus 28:28-41