Eksodus 26:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hang die gordyn in die tabernakel aan hake bo-aan vier regop balke. Hulle moet van akasiahout gemaak en met goud oorgetrek word. Hulle moet elkeen op ’n voetstuk staan wat van silwer gemaak is.

Eksodus 26

Eksodus 26:23-37