Eksodus 26:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maak ’n gordyn om die tent in twee dele af te skort. Dit moet van linne wees waarin blou, pers en bloedrooi draad ingeweef is. Gerubs moet daarop uitgeborduur wees.

Eksodus 26

Eksodus 26:23-34