Eksodus 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As hy so maak, moet sy eienaar hom na God toe bring. Hy moet die slaaf na ’n deur vat en teen die deurkosyn ’n gat met ’n els in sy oor maak. Die slaaf sal dan vir altyd aan hom behoort.

Eksodus 21

Eksodus 21:3-16