Eksodus 21:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die slaaf kan egter uitdruklik verklaar: ‘Ek hou van my baas en ek is lief vir my vrou en my kinders. Ek wil nie vrygelaat word nie.’

Eksodus 21

Eksodus 21:1-12