Eksodus 21:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As hy ongetroud was toe jy hom gekoop het, moet jy hom ongetroud vrylaat. As hy reeds getroud was toe jy hom gekoop het, moet sy vrou saam met hom vrygelaat word.

Eksodus 21

Eksodus 21:1-9