Eksodus 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer jy ’n Hebreeuse slaaf vir jou koop, moet hy net ses jaar vir jou werk. In die sewende jaar moet jy hom vrylaat. Hy skuld jou niks verder nie.

Eksodus 21

Eksodus 21:1-7