Eksodus 20:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle sê toe vir Moses: “Jý moet maar liewer met ons praat. Ons sal na jou luister. Moenie dat God self met ons praat nie. Ons sal dan sterf.”

Eksodus 20

Eksodus 20:14-23