Eksodus 20:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het baie bang geword toe hulle hoor hoe die donderweer rammel, die trompet geblaas word en sien hoe die rook uit die berg borrel. Hulle het op ’n afstand gaan staan.

Eksodus 20

Eksodus 20:12-24