Eksodus 2:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. In hierdie tyd het ’n man uit die stam van Levi met ’n vrou uit dieselfde stam getrou.

2. Die vrou het verwag en ’n seun in die wêreld gebring. Toe sy sien hoe mooi hy is, het sy hom vir drie maande lank weggesteek.

Eksodus 2