Eksodus 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao het toe aan al sy mense opdrag gegee: “Elke Israelitiese seuntjie wat gebore word, moet julle in die Nylrivier verdrink. Julle kan die dogtertjies maar laat lewe.”

Eksodus 1

Eksodus 1:16-22