Eksodus 19:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het toe soos uit een mond gesê: “Ons sal alles doen wat die Here vir ons gesê het.” Moses het aan die Here gaan rapporteer hoe die volk op sy opdrag gereageer het.

Eksodus 19

Eksodus 19:1-14