Eksodus 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe van die berg af geklim en die leiers van die volk bymekaargeroep. Hy het vir hulle alles vertel wat die Here hom beveel het.

Eksodus 19

Eksodus 19:4-12