Eksodus 19:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het teen die berg uitgeklim na God toe. Die Here het bo van die berg af met hom gepraat en vir hom gesê: “Sê vir die mense van Jakob en vir die volk van Israel die volgende:

Eksodus 19

Eksodus 19:2-10