Eksodus 19:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hulle by Refidim opgepak het, het hulle in die woestyn van Sinai aangekom. Israel het daar in die woestyn kamp opgeslaan, reg teenoor die berg.

Eksodus 19

Eksodus 19:1-10