Eksodus 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Môre-oggend sal julle sien hoe groot die Here is. Hy het gehoor hoe julle oor Hom kla. Dis eintlik teen Hóm wat julle so uitvaar en nie teen ons nie.”

Eksodus 16

Eksodus 16:1-9