Eksodus 16:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en Aäron het vir die Israeliete gesê: “Teen vanaand sal julle weet dat dit die Here self is wat julle uit Egipte laat wegtrek het.

Eksodus 16

Eksodus 16:1-15