Eksodus 16:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het voortaan elke oggend kos gaan bymekaarmaak volgens elkeen se behoefte. Namate dit in die dag warmer geword het, het die kos wat nie opgetel is nie, verdwyn.

Eksodus 16

Eksodus 16:18-22