Eksodus 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tog was daar mense wat nie na Moses geluister het nie. Hulle het daarvan laat oorbly vir die volgende oggend. Daar het toe wurms in gekom sodat dit baie sleg geruik het. Moses was baie kwaad vir hulle.

Eksodus 16

Eksodus 16:19-22