Eksodus 14:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Egipte het hulle agternagejaag met al hulle perde, Farao se oorlogwaens, sy ruiters en sy leër. Hulle het die Israeliete ingehaal waar hulle kamp opgeslaan het langs die see naby Pi-Hagirot oorkant Baäl-Sefon.

Eksodus 14

Eksodus 14:5-16