Eksodus 14:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het die farao, Egipte se koning, vasberade gemaak. Hy het die Israeliete wat so maklik weggekom het, agternagesit.

Eksodus 14

Eksodus 14:5-9