Eksodus 14:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Israel het egter op droë grond deur die middel van die see getrek, terwyl die water soos mure alkante van hulle gestaan het.

Eksodus 14

Eksodus 14:22-31