Eksodus 14:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die water het oor die oorlogwaens gestroom en ook bo-oor die leër van die farao. Nie een van die Egiptenaars wat die Israeliete agternagesit het, het daardie dag weggekom nie.

Eksodus 14

Eksodus 14:24-31