Eksodus 14:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die wiele van hulle oorlogwaens laat vasval sodat hulle nie kon beweeg nie. “Laat ons padgee van Israel!” het die Egiptenaars geskreeu. “Die Here veg in Israel se plek teen ons.”

Eksodus 14

Eksodus 14:19-31