Eksodus 14:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vroegoggend het die Here van bo uit die wolk van vuur en uit die stapelwolk op die leër van die Egiptenaars afgekyk. Hy het verwarring onder hulle laat ontstaan.

Eksodus 14

Eksodus 14:19-28