Eksodus 13:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Wanneer julle seuns vorentoe vir julle vra: ‘Hoekom maak ons so?’ moet julle vir hulle vertel: ‘Die Here het ons met sy groot krag van die slawewerk in Egipte bevry.

Eksodus 13

Eksodus 13:7-19