Eksodus 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hierdie dag moet altyd gevier word as ’n dag van herinnering. Dit is ’n spesiale feesdag van die Here wanneer julle nageslag moet onthou wat Hy gedoen het.

Eksodus 12

Eksodus 12:7-19