Eksodus 12:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bloed wat julle aan julle kosyne gesmeer het, sal vir My ’n teken wees dat julle daar bly. As Ek dit sien, sal Ek daardie huis oorslaan. Die ramp wat Ek oor Egipte laat kom, sal julle nie tref nie.

Eksodus 12

Eksodus 12:3-18