Eksodus 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en Aäron is toe weer teruggeroep na die farao toe. “Goed,” het hy gesê, “gaan dan tog en aanbid die Here julle God. Sê net ’n bietjie vir my wie gaan almal saam?”

Eksodus 10

Eksodus 10:3-18