Eksodus 10:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao se amptenare het toe by hom kom kla: “Hoe lank gaan u nog toelaat dat hierdie rampe aangaan? Laat tog die mans gaan dat hulle die Here hulle God kan gaan aanbid. Sien u nie dat Egipte in duie stort nie?”

Eksodus 10

Eksodus 10:6-8