Efesiërs 5:30-33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

30. omdat ons ledemate van sy liggaam is.

31. Daar staan mos: “’n Man sal weggaan van sy pa en ma en een word met sy vrou, en hulle twee sal een wees.”

32. Dit is eintlik ’n diep geheim, en ek noem dit om die verhouding tussen Christus en die kerk te beskryf.

33. Dit geld egter ook vir julle: Elkeen van julle moet sy eie vrou liefhê soos hy homself liefhet, en die vrou moet haar man respekteer.

Efesiërs 5