Efesiërs 4:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.

Efesiërs 4

Efesiërs 4:26-32