Deuteronomium 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie iets byvoeg of wegvat van die gebooie wat ek vir julle gee nie. Gehoorsaam net die gebooie van die Here julle God wat ek vir julle gee.

Deuteronomium 4

Deuteronomium 4:1-7